Modulekode | SLK 110 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | 'n Algemene oriëntering tot die sielkunde. Inleiding tot verskillende teoretiese benaderings in en die ontwikkeling van die sielkunde as wetenskap word behandel. Geselekteerde temas uit die alledaagse lewe word bespreek en met sielkundige beginsels geïntegreer. Hierdie module fokus ook op sentrale persoonlikheidsteorieë. 'n Inleiding tot verskillende paradigmatiese benaderings in die sielkunde word gegee. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme |
BA (Beeldende Kunste) Beeldende Kunste
BA Geesteswetenskappe BA Musiek Musiek BA Opsie: Sportafrigtingswetenskap BA Opsie: Sportsielkunde BA Oudiologie BA Regte BA Tale Tale BA Verlengde Program BMaatskaplike Werk Maatskaplike Werk BArb Arbeidsterapie BCur Verpleegkunde BPhysT Fisioterapie Hoër Sertifikaat (Sportwet) Opsie: Opvoedkunde BIS Inligtingkunde BSc (Rekenaarwetenskap) Rekenaarwetenskap BSc Inligtingtegnologie Inligting- en Kennisstelsels BSc Fisika BSc Mensfisiologie, Genetika en Sielkunde BSc Verlengde program - Biologiese en Landbouwetenskappe BEd Seniorfase en Verdere Onderwys en Opleiding-onderwys |
Diensmodules | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie Fakulteit Opvoedkunde Fakulteit Gesondheidswetenskappe Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 besprekingsklasse per week, 2 lesing per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Sielkunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App